Adventure Basecamp at Pezula
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 9 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonview Drive, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 200R1 760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Adventure Basecamp at Pezula is op die pragtige Pezula-landgoed geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf met óf selfsorggeriewe óf op 'n B&B-basis. Hierdie verblyf is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.
Verblyf word gebied in 2 eenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, 'n enkelbed of 'n stapelbed. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die Adventure Basecamp het 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaat-induksie-kookplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Adventure Pad sluit 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot gedeelde geriewe wat op die landgoed geleë is, wat 'n binnenshuise swembad, 'n buiteswembad, 'n spa, 'n restaurant, 'n skemerkelkiekroeg, 'n gimnasium en 'n gholfbaan insluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 578
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Lagoonview Drive, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonview Drive, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang