Adventure Bush Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Adventure Bush Villa bied selfsorgverblyf aan in Marlothpark, 'n wildbewaarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die dorp spog met 4 van die Groot 5 en ander vrylopende wild.
Gedurende beurtkrag sal die stoof, warm water, TV, 'n paar ligte, die internet en sekuriteitstelsel steeds werk.
Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die toegeruste kombuis het 'n groot yskas, vrieskas, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het 'n groot eetarea met sitplek, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die leefarea lei na die stoep wat met 'n ingeboude braai, 'n plonspoel en 'n sondek spog.
Die eiendom het ook gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyAdventure Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Gaste dink Adventure Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang