Successfully reported
+38

Adventurer's Escape HQ Timber Forest Chalet 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 433 Off the N2, Portion 11, Jackels Kraal, Knysna, 6604, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Adventurer's Escape HQ Timber Forest Chalet 1 is in Harkerville Forest geleë. Dit is 'n ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of tyd uit om te ontspan en met die hele gesin te skakel.

Die hout-chalet beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en TV, 'n ontbyttoonbank en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier en wasmasjien.

Die leefarea lei na 'n privaat dek wat oor die vallei uitkyk. Net onder, weggesteek tussen welige groen, sal gaste 'n privaat vermaakarea met 'n vuurput/braai-area en houtvuur-bubbelbad vind. Dit is heerlik om rustige nagte onder die sterre te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Keegan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm 433 Off the N2, Portion 11, Jackels Kraal, Knysna, 6604, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 433 Off the N2, Portion 11, Jackels Kraal, Knysna, 6604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5016a5db4c0a1dabbc57fabb761ecb4c80f258a70bc93ba63f4a91a28a7f43045dcaee87ad09b379c6f2ada6398ed0ca81ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense Farm 433 Off the N2 Portion 11, Jackels Kraal 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.051811 23.28114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang