Successfully reported

Pride Rock Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rodney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was rus vir die siel. Dit was heerlik en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie netjies en rustig. Kamer was skoon en netjies. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vir oorslaap of selfs 'n paar dae, sal jy lekker bly. Baie lekker gebly. Goeie warm beddegoed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie E
1 nag
5.0
Sep 2025

Ek kan die akkommodasie met 'n geruste aanbeveel. Veilig, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike oornag verblyf. Ons het spesifiek 'n oornag plek tussen Jhb en Marloth Park gesoek omdat ons eers die middag kon wegkom uit Jhb. Die ligging het dus vir ons gewerk. Spasie vir parkering is knap, so 'n sleepding gaan bietjie afhaak en rondskuif kos as dit saamtoer, maar jy kan jou voertuig reg voor jou eie eenheid parkeer, wat baie gemaklik is, en dit is veilig. Die eenheid self het alles vir 'n gemaklike oornag of langer verblyf. Ontvangs was vriendelik en sonder fieterjasies, alles was reg gewees vir ons aankoms, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor R
1 nag
5.0
Sep 2025

Enjoyed it. Felt safe. Was really nice. Place was neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfect place to overnight. It was perfect for an overnight stay. Easy to find and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cosy and comfortable. Units are clean and very comfortable. All is provided for a few days' stay. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie skoon en vriendelike diens. Ja, ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize M
1 nag
5.0
Mei 2025

Vir die kort rukkie - was dit fantasties. Ek en my ma het baie lekker gebly. Ons was vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Snyderberg Street, Aerorand, Middelburg MP, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApr7hSrlfhBl77EAxKTuteXtWIR4gTXtCrFBNC7C0i0okPLAQNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 8 Snyderberg Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.800857116289 29.440974891186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang