Aesthetic Luxury Woodstock Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravensgraig Road,, The Iron Works,, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 635 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aesthetic Luxury Woodstock Haven bied moderne selfsorgverblyf in die gewilde Iron Works-ontwikkeling in Kaapstad. Hierdie woonstel kombineer kontemporêre ontwerp met gemak en is ideaal vir sakereisigers, paartjies of vakansiegangers wat 'n gerieflike basis in die stad soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ligte en lugtige leefruimte beskik oor 'n moderne kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sentrale eetkamertafel met 4 sitplekke. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en gratis WiFi.
Gaste kan 'n privaat balkon met 'n uitgestrekte uitsig oor die stadshorison geniet terwyl hulle net 'n paar oomblikke weg is van Kaapstad se kulturele besienswaardighede, moderne eetplekke en lewendige naglewe. Veilige parkering en 24-uur-sekuriteit bied gemoedsrus, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir 'n stylvolle en gemaklike verblyf in die Moederstad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Ravensgraig Road,, The Iron Works,, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ravensgraig Road,, The Iron Works,, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang