Successfully reported

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Comfortable. Comfortable and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing experience. I will definitely recommend them. Such an amazing place! Definitely need to go back again! Friendly hosts, with a beautiful farm and also such pretty chalets. So clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Magical! It was a very nice stay and our friends enjoyed it very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing. Hartsplekkie, dit was so mooi van die boodskappie as jy inloop tot die incheck elke dag om seker te maak mens is niks kort nie. Julle was amazing. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Dit was wonderlik! Ons het só lekker uitgerus en gekuier. Baie lekker gebly in hierdie heerlike, rustige en besonderse mooi omgewing. Baie mooi verblyf. Kon lekker stap en vêr op die horison uitkyk. Verblyf is baie mooi, skoon en gemaklik. Eienaars het 'n oog vir detail, is baie hulpvaardig en gasvry. Een van die mooiste plekke waar ons nog was en ons het dadelik tuis gevoel. As jy uit die stad wil vlug en God se skepping wil waardeer, beveel ek definitief aan! Vir toekomstige bruide wat in die veld wil trou óf 'n woud troue wil hê, gaan loer gerus. Jou groot dag sal besonders wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlik ontspanne plaasverblyf. Baie vriendelik verwelkom deur Leon. Het gebly in die Kliphuis en alles was baie mooi skoon en gerieflik ingerig. Die beddegoed was van topgehalte. Die stoepie is intussen toegebou, so dit het baie gehelp vir die winteraande. Lekker staproetes op die plaas met die mooiste uitsig. Goeie kommunikasie met die gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Rustig, ontspannend met asemrowende uitsigte. Vriendelike ontvangs, netjiese skoon verblyf met alles wat jy nodig het. Lekker wegbreek van die alledaagse lewe met pragtige uitsigte, lekker staproetes en vriendelike gasvrye eienaars. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anchen D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Alles is netjies en goed versorg. Uitstekende linne. Plaas met 'n Franse flair. Heerlike verblyf - lekker dat stoep toegebou is. Lekker staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Lekker, rustige blyplek in 'n pragtige omgewing. Vriendelik, skoon, gerieflik, goed geleë. Tegemoetkomend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79306863bb506ffc193fc530a2fb71d2bf37f00157cba50fb781d521d91c26ea30d65cc74e8f10129c210aa27a15ce51ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Affi Lande Guest Farm R26 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.594488794519 28.203856945038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang