Successfully reported

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

Die Kliphuis-chalet
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet is uit sandsteen gebou en het 'n grasdak met 'n oopplan-slaapkamer en solder bo. Die solder word bereik deur 'n mooi spiraaltrap. Daar is 'n aparte badkamer met 'n groot dubbelstort en die kombuis is volledig toegerus. Die eenheid is stylvol versier wat herinner aan 'n Franse chateau. Die patio is pragtig met ’n ingeboude sandsteen-braai en -kaggel. Daar is 2 gemaklike sonstoele voor die kaggel en die 2 groot ingeboude dagbeddens verseker dat gaste lekker sal ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bloureën-chalet
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet is met sandsteen gebou en het 'n hoë spitssinkdak. Dit is toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met 'n Jetmaster in die sitarea en 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai, bank eetkamer, tafel en 6 stoele in en kyk uit 'n pragtige tuin en op die berge. Daar is 'n privaat tuin vir dié chalet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Kinderspeelarea
Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Magrietjie-chalet
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet is uit sandsteen gebou en het 'n hoë spitssinkdak. Die chalet is toegerus vir selfsorg en het 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bal-en-klou-bad. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer met 'n Jetmaster in die sitarea en 'n groot onderdakstoep met 'n ingeboude braai, bank eetkamer, tafel en 6 stoele in en kyk uit 'n pragtige tuin en op die berge. Daar is 'n privaat tuin vir dié chalet.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strandloper-chalet
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Strandloper Chalet is 'n sandsteen- en grasdak-selfsorgeenheid met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Hierdie unieke chalet is versier met 'n Weskus-tema in blou en wit. Dit het sy eie privaat "strand" met wit seesand en 'n sitarea buite. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die badkamer op die boonste verdieping is apart met 'n stort. Wit katoenlinne en handdoeke word deurgaans gebruik. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n groot gasstoof en oond asook 'n oopplan-sitkamer wat lei na die onderdakstoep met ingeboude braai, eethoekie en rusbank, en die privaat strand.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hemelbos
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hemelbos is ons luukse wittebrood-chalet en bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ideaal vir paartjies. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, ketel, mikrogolfoond, elektriese stoof, broodrooster, potte en panne. Die eenheid beskik oor 'n tuin, buite-eetarea, 'n privaat ingang en berg-uitsigte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar
Volledige kombuis
Braai
Buite, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Buite, Houtvuur
Kisvrieskas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 16 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79306863bb506ffc193fc530a2fb71d2bf37f00157cba50fb781d521d91c26ea30d65cc74e8f10129c210aa27a15ce51ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Affi Lande Guest Farm R26 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.594488794519 28.203856945038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang