Affie Plaas Selfsorg
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Dit het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n volwassene of 'n kind. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 19 Murray Street, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang