Successfully reported

Affordable Overnight Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Biddy en Gerhard die aangenaamste mense ooit. Baie dankie vir julle gasvryheid. Het 1 aand gebly en lekker nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was die beste ooit. Vriendelik, gasvry en menslik. Die beste. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine B
1 nag
5.0
Jun 2024

Rustig en baie netjies. Baie netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gasvrou is uitstekend. Baie baie dankie vir alles. My 1ste besoek aan Polokwane en ek het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Baie baie lekker gebly. Skoon, netjies met alles wat mens nodig het en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Ons eenheid was skoon en netjies, sal beslis weer boek as ek in die omgewing moet werk. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en verwelkomend. Eenheid is netjies en skoon. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Apr 2023

Rustig en skoon. Die verblyf is baie netjies en skoon, eienaars is baie vriendelik sal die plek regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biddy
Affordable Overnight Accommodation
Baie Dankie vir gebruik van ons akkommodasie. Die eenheid is so skoon gelos; weet nie eers in watter bed U geslaap het nie. Altyd welkom weer. Fantastiese, gemaklike gas.

Danie S
1 nag
5.0
Jul 2022

Die beste ooit. Jy sal nie een oomblik spyt wees om hier oor te slaap nie. Die gasvryheid, vriendelikheid. Hulle is off the grid, so geen loadshedding. Niks is vir Biddy en Gert moeite nie, en hulle gaan uit hulle pad uit om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

The decor in the unit is lovely! The hosts were very friendly. We felt very safe. There is a lovely braai as part of the unit. We enjoyed the pool. Lovely decor with attention to detail. Awesome overnight accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biddy
Affordable Overnight Accommodation
Thanking you for your review. You and your family are always welcome to return. Take care, Gerhard and Biddy.

Rose T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Netjiese plekkie. Dis 'n netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Die kombuis het alles en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Biddy
Affordable Overnight Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Woodbush Street, Ladanna, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjZWY0NTM4LThiMjYtNDYwZi1hMzc5LTEyMmUyM2E4OGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 13 Woodbush Street Ladanna 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.876481 29.456014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang