Afpak
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Daisy Kopje, R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Afpak is 'n lieflike selfsorg-rondawel op 'n privaat plaas buite Barberton en bied verblyf vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die rondawel beskik oor tradisionele, ronde kamers, tipies gebou van natuurlike plaaslike materiale soos klip, hout of klei, wat dit 'n rustieke maar stewige voorkoms gee. Die kamer het 'n en suite-stort en toilet en is gemeubileer met 2 gemaklike enkelbeddens, kussings en linne. 'n Vrystaande waaier, slimboks en TV word ook voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tweeplaatstoof en basiese eetgerei met 'n eetkamertafel vir 2. Die rondawel lei na die swembad en speelarea vir die kinders.
Gratis WiFi is beskikbaar om gaste in verbinding te hou met familie en vriende. Hierdie selfsorg-rondawel is perfek vir informele sakereise, gesins- en paartjie-wegbreke, en is ook verwelkomend vir pensioenarisse en motorfietsryers.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Sue-Ellen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 7 Daisy Kopje, R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Daisy Kopje, R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang