Africa Dawn Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Wilson Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Africa Dawn Guesthouse bied hartlike gasvryheid en gerieflike verblyf in Musina, Limpopo. Hierdie gastehuis is in 'n skilderagtige omgewing geleë en bied 'n rustige toevlugsoord aan gaste wat graag wil verken én ontspan.
Verblyf word in 5 standaardkamers gebied en elkeen het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV, lugversorging, 'n kluis, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot wasgoeddienste op die perseel. Soggens kan gaste 'n opsionele, smullekker ontbyt, wat in die eetkamer bedien word, geniet. Vir diegene wat selfsorg verkies, bied die gastehuis 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die oopplan-leefarea het genoeg sitplek by die etenstafels, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Of gaste nou vir besigheid of vakansie reis, hierdie gastehuis bied 'n gerieflike basis om die ryk kulturele erfenis en natuurskoon van Musina en die omliggende omgewing te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Wilson Avenue, Musina, 0900, Limpopo
- Gaste dink Africa Dawn Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Wilson Avenue, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang