Successfully reported
+33

Africa Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Africa Inn is 'n chalet wat op 'n plaas van 220 hektaar sowat 8 km buite Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal weggesteek van die hoofpad en bied onbelemmerde uitsigte oor die pragtige Swartberge.

Die verblyf bied 5 chalets om in die gaste se behoeftes te voorsien, hulle is ingerig met koninggrootte-beddens en slaapbanke. Die eenhede het elkeen 'n kombuis vir selfsorg asook 'n leefarea met 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte van die heuwels en berge in die verte geniet, of in die plonspoel afkoel. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Eugene T
Gesin met klein kinders
5.0
Het baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel. Gasheer baie tegemoetkomend en baie vriendelik. Chalet is baie veilig en skoon. Sal beslis weer daar gaan...
Sien meer
Okt 2025
Giya M
Gesin met klein kinders
5.0
Incredible view and peaceful stay. Wow, what a view and incredible place. Wished we had stayed longer than 2 nights. Peaceful and relax...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Maritza G
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvryheid, ligging, uitsig en geriewe plaas hierdie verblyf in 'n ander klas. Dit was een van die beste ervarings van ons vakansie. Ons beveel di...
Sien meer
Sep 2025
Vanessa V
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! Amazing host, fantastic unit, breathtaking view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Francois Wilhelmus C
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende uitsig. Baie lekker. Baie lekker en doodrustig in die natuur.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert En Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Africa Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb8683be682d815343771d62654e447c44cca621c515008cb0b8abfe6ea97af89ea09e26a6fa97a22aa4754e27f0ecd11ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 Farm Buffelsdrift Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519196922369 22.24419772625
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang