Successfully reported
+20

Africa Safari Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap
  • Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Africa Safari Lodge bied luukse verblyf in die middel van die Namibiese bosveld - geïnspireer deur die asemrowende prag van die suidelike Namibiese landskap. Africa Safari Lodge is op pad na die gewilde toeristebestemming, Sossusvlei, geleë.

Verblyf word aangebied in 20 smaakvolle chalets. Daar is 16 standaardkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met storte het. Dan is daar ook 4 Deluxe Gesinskamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad het. Daar is 'n TV in die gemeenskaplike sitarea. Geriewe in elke kamer sluit lugversorging, 'n haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Elke chalet het 'n glasskuifdeur sodat gaste die asemrowende uitsig oor die manjifieke, omliggende vlaktes vanuit die knus dubbelbed kan geniet. Daar is sowat 19 verskillende wilspesies by die lodge, insluitend die witrenoster, blouwildebees, gemsbok en waterbok.

Kom geniet 'n ontspannende aand by die restaurant op die perseel en die spa. Terwyl die plaaslike sjef 'n feesmaal voorberei van die beste beesvleis, skaapvleis, varkvleis of hoender, kan gaste die kelder besoek en die wyn uitkies wat die maaltyd die beste sal komplementeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jeanette H
Saam met lewensmaat
5.0
Spesiaal! Kamers gerieflik en netjies met als wat jy nodig het; watergat waar diere kom drink baie spesiaal; uitstekende ligging - naby die hoofpad, m...
Sien meer
Jul 2025
Marike G
Gesin met klein kinders
5.0
Moet stop in Mariental omgewing. Ons het baie lekker hier gebly. Die feit dat renosters saans kom loop by die watergat is 'n groot bederf. Almal was v...
Sien meer
Jul 2025
Jeremy W
Saam met vriende
5.0
Fantastic. One of our best stays in Namibia, a lovely place. We will definitely return someday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Diane S
Saam met vriende
5.0
Heerlik gerus! Uitsig oor 'n watergat met 'n skouspel van donderstorms en reën! Hoogtepunt is die renosters wat kom kuier het.
Apr 2025
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige natuurervaring! Ons het heerlik gebly. Die rustige natuur, bokke en renosters wat voor ons blyplek verbyloop, vriendelike ontvangs en...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap
  • Gaste dink Africa Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 onwards towards Sossusvlei, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZDNhNjVmLWRkZDktNDZiMy04OWMxLTc2YjllYjQ1N2U2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 C19 onwards towards Sossusvlei Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.630471 17.77031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang