AfricaLove Guest Condo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Panorama Place, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfricaLove Guest Condo is in die kusdorp Gonubie geleë, wat dit die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende maak.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Toegewyde werkstasie word ook voorsien.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braaiplek. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Gonubie Gholfklub 3.7 km weg, en Gonubie Hoofstrand is 4.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Luxolo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Panorama Place, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Panorama Place, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang