Successfully reported

AfriCamps Addo

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sandra C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing. Wish we had stayed longer. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Welcoming staff, spacious tent, stunning views, convenient Addo trip. Our experience travelling from the States was fantastic! We received a warm welcome at reception where everything was clearly explained. The tent we stayed in was spacious and well-equipped, offering stunning views of the surrounding landscape. We also enjoyed a day trip to Addo, with convenient pick-up arranged from our location. Highly recommend this place for a wonderful getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Was 'n wonderlike ervaring en by verre die beste verblyf van ons trippie! Wat 'n wonderlike avontuur! Die plek was super skoon met die beste matrasse en beddegoed. Alles wat jy nodig het in die kombuis om 'n maaltyd voor te berei of vir 'n braai. Die stort was heerlik warm en sterk. Alhoewel dit baie koud was toe ons daar was, was die warm komberse en kaggel heerlik en het ons nooit koud gekry in die tent nie. Die hot tub, lieflike uitsig en heerlike braai was vir seker 'n hoogtepunt. Personeel was altyd beskikbaar en het regtig uit hul pad gegaan om ons gelukkig te hou. Selfs vir ons droë handdoeke gebring die derde dag, nadat dit heeltyd gereën het. Beslis van die beste verblyf in die Addo-omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Monique, baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Dit maak ons dag om te hoor dat julle die verblyf so geniet het. Ons span is altyd daar om seker te maak dat ons gaste gemaklik is en lekker ontspan, selfs met die reën en koue. Hoop om julle weer gou hier by ons te verwelkom vir nog so ’n wonderlike avontuur!

Anja K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stilte. Ongelooflik, goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Good day Anja. Thank you for your wonderful review! We are happy to hear you had an incredible stay and we hope to welcome you back in the near future!

Sharon J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great location with plenty of activities; staff are helpful and friendly. Thoroughly enjoyed our holiday with family. Beautiful location, lots to do, Addo, hikes, e-bikes all amazing. Staff are friendly and helpful. Highly recommend Africamps Addo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Good day, Sharon, thank you so much for your lovely feedback! We’re thrilled to hear that the team at AfriCamps Addo made you feel so welcome and that you and your family had such a great time exploring the area. We hope to welcome you back for another adventure soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tone M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kan niks fout vind al probeer jy! Dit was net perfek! Dit was 'n baie rustige wegbreek en definitief te kort! Ons sal wel nog 'n Africamp besoek binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Tone, thank you for taking the time to leave such an awesome review. We cannot wait to welcome you back for another glamping getaway!

Carin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit was koud maar ons was heerlik gemaklik en warm. Pragtige omgewing. Baie lekker gebly en gemaklik asook warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Addo
Hi Carin, we are thrilled to hear you had an amazing glamping experience at our AfriCamps Addo. Thank you for choosing us and for sharing your fantastic review. We look forward to welcoming you and your family back soon!

Bets S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfekte wegbreek. Het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties. Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 361

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d03084415f73ca4173131d8a59e3476f5bda197f2f69d97a801e331e07b989244c16821804b673ba8e6fe3a2a7ae66f0e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 R335 Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.392048 25.722645
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang