Successfully reported

AfriCamps at de Pakhuys

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Eugenie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderful stay! Wonderful stay, beautiful surroundings and great bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, thank you for your wonderful review!

Kacy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die kuier op AfriCamps was asemrowend. Lekker rustig, jy en die natuur! Word aan. Die natuur is altyd mooi. Blyplek was uitstekend. Sal beslis weer daar gaan rus! Mense is vriendelik en diens is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Goeie dag Kacy, baie dankie vir die wonderlike resensie!

Simone C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rustig! Ons het die naweek weg baie geniet! Ons gaan vir seker terug in die koeler maande!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Simone. Thank you for your wonderful feedback. We look forward to welcoming you back for another glamping adventure!

Charmaine B
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Absolutely stunning! We had a pleasant, peaceful stay; however, the bar fridge was too small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, thank you for your feedback. We're glad to hear you had a pleasant and peaceful stay. We appreciate your comments about the bar fridge size. We hope to welcome you back for another enjoyable visit in the future!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Thank you for your feedback and for your patience during the power outage during your stay. We sincerely apologise for the inconvenience caused by the loss of power and hot water. We appreciate your understanding and hope to have the opportunity to welcome you back for a more comfortable experience in the future.

Schoeme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

'n Besonderse "glamping" ervaring in die mooiste ligging. Ons het 'n spesiale tyd gehad. Die tente is baie goed ingerig, netjies en skoon. Die natuurskoon is besonders. Indien u 'n ouer reisiger is, maak net seker die paadjie na die tent is gerieflik vanaf die parkeerarea; vir ons was dit nie 'n probleem nie en die tent was privaat. Neem ook kennis dat die vooraf verhitting van die warmbad 24 uur voor die tyd teen 'n koste aangevra kan word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Schoeme, thank you for your wonderful review!

Jurie S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Fantastiese uitsig, pragtige eenhede. Heerlik gekuier. Eenhede was pragtig en silwerskoon en goed toegerus. WiFi was baie welkom want daar was geen ander opvangs in die area nie. Buite warmbad was heerlik onder die sterre. 'n Besliste wenner bestemming en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Dit is vir ons so lekker om te hoor julle tyd en ervaring by AfriCamps was een vir die boeke! Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom vir nog 'n heerlike wegbreek.

Amelia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Baie lekker omgewing vir natuurliefhebbers wat daarvan hou om te stap en berg te. Pragtige area. Ons het lekker geswem en gestap. Daar word melding gemaak van wilde diere - bokkies en bobbejane wat dalk in die kamp mag rondbeweeg. Terselfdertyd mag gaste honde saambring. Daar is 'n kennisgewing by tente wat sê geen musiek! Maar so was daar heeltyd honde wat geblaf het en op 'n stadium baklei het! Dit is my mening dat ander diere nie sal naderkom as daar honde is nie. Ek sou hulle graag wou sien en eerder na musiek luister as na luidrugtige bure! Dit is ook jammer dat die hot tub heeltemal weg van die tent af was. 'n Afdak vir voertuie sou ook help. Dit raak baie warm daar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Thank you for sharing your feedback. We’re glad you enjoyed the swimming and hiking in our beautiful area. We understand your concerns regarding the dogs and noise – while we do allow well-behaved dogs, we have a no-noise policy to maintain a peaceful environment for all guests. We encourage guests to reach out to their camp host if any noise issues arise, as they’re happy to assist. Regarding the hot tub location and vehicle shelter, we appreciate your suggestions and will certainly take them into consideration as we continually strive to improve our guest experience. Thanks again for your valuable input!

Daniël Jacobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Peaceful, tranquil and relaxing! Our stay was great! We went for a hike to the waterfall and enjoyed the scenery. The beds are very comfortable and the hot tub was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Daniël, thank you for your wonderful review!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Colleen. Thank you for your wonderful review!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 361

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99c7337b4e620f63b6cf5216e2cb3c8e1b0b9553b8af0f65b044db8566ee84cfbfd948d2c50f21f9be042df65f8cd1cc18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Off R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.116411212074 19.067733733536
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang