AfriCamps Hoedspruit
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfriCamps Hoedspruit bied 'n unieke boetiek-glamp-ervaring wat perfek geleë is tussen die Blyderivier-canyon en die Krugerwildtuin, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.
Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 11 lieflike tente en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtbrandbad.
Alle gestruktureerde tente omring 'n plaasdam wat bekend is vir karp-, baars-, brasem- en babershengel. Boonop het die kamp 'n lieflike swembadarea vir die hele gesin om sonnige dae te geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 361
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink AfriCamps Hoedspruit het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey Road, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang