Successfully reported
+35

AfriCamps at White Elephant Safaris

Tentekamp
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Leeuwspoor, Pongola Game Reserve, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps at White Elephant Safaris bied 'n unieke boetiek-glampervaring aan die voet van die majestueuse Lebomboberge in die florerende Pongola-wildreservaat, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 12 lieflike tente en elke tent het 'n kapasiteit van 5 gaste op 'n slag. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtbrandbad.

Die kamp is die tuiste van die bekende Wit Olifant Safaris en die glinsterende waters van die Jozini-meer. Boonop bied die eiendom 'n pragtige gemeenskaplike swembadarea waar gaste kan afkoel. Gaste kan ook die skuilplek besoek vanwaar hulle wild en voëls kan besigtig of aan wildritte, bootvaarte en boswandelings kan deelneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Df V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf en geriewe. Uitstekende verblyf en geriewe. Sal beslis terugkeer.
Mrt 2025
Antoinette M
Saam met vriende
5.0
Absolutely a must do experience on your wish list for any outdoor animal lover! The minute you enter the gate, you feel the peace surro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nikki W
Gesin met tieners
5.0
Indeed a boutique camping experience. Such a relaxing and luxurious stay. The hot tub was a big treat. First a cool down pool and then ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Angelique L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. It was great. Very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Rowan E
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and comfortable African bush holiday. It was a great holiday. A great way to affordably and comfortably get up close with natu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 361

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Leeuwspoor, Pongola Game Reserve, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink AfriCamps at White Elephant Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Leeuwspoor, Pongola Game Reserve, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46851b61d72c7b487251c82c20316a54d64eb1f94dfd0a8f5881b367af21b7529cc47c03821212ec1833be8aaf9fbb3763cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.3964818 31.8366143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang