Successfully reported

AfriCamps Klein Karoo

Tentekamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam - mooi omgewing en baie goeie geriewe. Het die verblyf baie geniet - geriewe was meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker, ontspannend, genotvol. Ons het dit baie geniet by Africamps Klein Karoo. Alfred was so vriendelik en behulpsaam. Die elektriese komberse op die beddens en kaggel in die tent het baie gehelp met die aand en vroeg oggend se koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Luilekker en heerlik! Ons het heerlik gekuier en gebly. Die tent was netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het vir die langnaweek was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Klein Karoo
Hi Hester, dankie vir die wonderlike resensie!

Amy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Relaxing, comfortable and enjoyable. Comfortable, had everything we needed for our family trip away. It gets very cold at night, but the tents at AfriCamps Klein Karoo are perfectly equipped to keep warm. Activities in the area are fantastic. The view from the tents is just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Klein Karoo
Hi Kylie, thank you for your wonderful review. We are thrilled to hear that you had such a great time!

Ivonne V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lekker. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Klein Karoo
Good day, thank you for your wonderful review!

Hannari F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wonderlike verblyf en ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Klein Karoo
Hi Hannari! Lekker! Ons is bly om te hoor dat jy dit so geniet het om die sterre te sien!

Hebeth J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustigheid. Dit was 'n baie mooi plek gewees! Ek het lekker gebly en die diens was vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Out in nature with beautiful views. We loved the accommodation and nature. The tent has everything we needed for a comfortable stay. The beds were comfortable and the hot shower at the end of the day was a nice touch. Has air conditioning. The kids enjoyed being out in nature. I will be happy to stay there again with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Ideale plek om te rus en die mooi land en van sy diere te sien. Werklik die moeite werd, regtig rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fred H
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Baie uniek en wel beplan. Baie rustig. Goeie troeteldiervriendelike-plekke. Te aanbevele. Die kamp kan meer afgeleë gewees het met meer afstand tussen tente. Wateronsuiwerheid kon meer duideliker aangewys word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 361

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cango Caves Road, Buffelsdrift Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4500164d38e7474f28c71678f1f7bb4ba27d42d1b42cf8cf7cff430ce9431174084c4ad83e2ecf802f2e5934f6f9a363911?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Cango Caves Road Buffelsdrift Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.561820822924 22.222521708004
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang