Successfully reported
+31

African Dawn B&B

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 390 R1 251 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge.

Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in die kamers sluit lugversorging (verhitting en verkoeling) en 'n TV met DStv-kanale en WiFi in. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Al die kamers word daagliks skoongemaak.

'n Vol Engelse ontbyt is by die tarief in gesluit. Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek agter afstandbeheerhekke in.

Die jaarlikse Hantam Vleisfees vind aan die einde van Augustus in Calvinia plaas. Die dorp is ook bekend vir sy kaleidoskoop van veldblomme wat gedurende die Namakwalandse blomseisoen ooreenstem en jaarliks gaste van regoor die land lok.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cheryl Q
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury in the Hantam Karoo. The room is spacious and tastefully decorated with quality furnishings and linen. The kitchenette catered f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Riaan N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Hoogs aan te bevele en baie lekker geslaap vir een nag se oorslaap of selfs langer.
Apr 2025
Francis G
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant again. Very pleasant again! We were back and it was just as nice as we remembered. Dawn is a very friendly and helpful ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lucinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Dawn was baie vriendelik en behulpsaam! Perfek vir oornag verblyf! Pragtige kamer! Netjies en veilige parkering!
Sep 2024
Henriette T
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Ons gasvrou was baie behulpsaam. Die eenheid het alles gebied en nog meer om enige verblyf gemaklik te maak. Die ontbyt was vre...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink African Dawn B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Strauss Avenue, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30d8ba3a02b73a686d0cc091daad4adff04b9034adfc3c6c13ba3fb592756f17d0774fd89ea8acdf546e06726ee589340662?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 17 Strauss Avenue Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.466908349025 19.780646693444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang