African Dreams Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 55 Tennyson Street, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Dreams Bed & Breakfast is 'n instansie wat deur 'n familie besit en bedryf word in Quigney, een van Oos-Londen se oudste en mees historiese woonbuurte. Dié B&B bied verblyf aan sakereisigers, gesinne wat 'n sakpas, tog luukse wegbreek soek, of 'n toeris wat Oos-Londen besoek.
Dié B&B beskik oor 4 Luukse Dubbelkamers, 'n Deluxe Dubbelkamer en 3 Gesinskamers. Al die kamers het en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
African Dreams is naby die lughawe en 'n pendeldiens is beskikbaar indien nodig. Dit is ook naby die Internasionale Konferensiesentrum, die sakekern, Buffalo Park Krieketstadion, Oos-Londen Gholfklub en die Eastern-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 55 Tennyson Street, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink African Dreams Bed & Breakfast het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 55 Tennyson Street, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang