Successfully reported
+22

African Dwarf Kingfisher Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 William Chadwick Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Dwarf Kingfisher Guesthouse bied selfsorg-eenhede en is in die historiese dorpie Eshowe geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se gewoel.

Verblyf by African Dwarf Kingfisher Guesthouse bestaan uit 4 kothuise wat smaakvol versier is. Die Pigmy, Dwarf & Malachite Kingfisher-eenhede, met dubbelbeddens, is ideaal vir 'n gesin, paartjie of 'n enkelreisiger.
Die Giant Kingfisher, met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed in die tweede slaapkamer omskep kan word en 'n slaapbank in die sitkamer, is beter geskik vir 'n gesin met tot 6 gaste. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie en óf 'n en suite-badkamer óf privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe in die kamer sluit TV's met sekere DStv-kanale asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe om van gebruik te maak, met 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem op somersdae. Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en African Dwarf Kingfisher Guesthouse is naby Dlinza-woud, asook 25 kilometer van die strand en ander besienswaardighede af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elda K
Besigheidsreis
5.0
Lovely. My colleague that stayed at your premises enjoyed it so much that he booked another week.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Peter D
Saam met lewensmaat
5.0
We will visit again. Excellent accommodation, exactly as advertised. Lovely, quiet location, beautiful, extensive garden. Fantastic hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jacques H
Saam met vriende
5.0
Pragtige tuine, alles baie mooi. Ja, dankie, heerlike verblyf.
Apr 2025
Sharon S
5.0
The accommodation was neat in a beautiful private setting. We had all the appliances. The accommodation was neat in a beautiful private...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Andries J
5.0
Excellent. Was welcomed very friendly. Stay was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaap Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 39 William Chadwick Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink African Dwarf Kingfisher Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 William Chadwick Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOdLYXfbzU1LrzL7SOf4TQDOJlGy6FMRSt5Qya3XwdzXxjeNbVI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 39 William Chadwick Drive Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9088564 31.4568785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang