Successfully reported
+28

African Encounters Eco Safaris

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
    8 volwassenes, 8 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Cyferfontein, Syferbult, Magaliesburg, 0332, Noordwes
  • Vanaf R8 600 per nag, vir 8 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

African Encounters Eco Safaris bied gerieflike bosveldvakansieverblyf op Farm Cyferfontein in Syferbult, Magaliesburg. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n groot groep vriende of 'n gesinsbyeenkoms, aangesien die eiendom volkome vrede en rustigheid bied van die stad se gewoel.

Hierdie eiendom kan altesaam 8 volwassenes en 8 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 vrystaande safari-tente. Elke tent kan 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer aangesien dit ingerig is met 2 enkelbeddens sowel as 2 net-kind enkelmatrasse. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Alle gaste het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Elke tent het 'n houtdek met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Alle gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met beide gas- en elektriese kookgeriewe, 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n eetkamer met oorgenoeg sitplek en 'n kaggel vir gaste om hul maaltye saam te geniet.

Buite is daar 'n lieflike boma met 'n ingeboude braai, sitplek asook 'n sentrale vuurmaakplek waar gaste kan saamdrom en kwaliteit tyd saam kan geniet. Gaste kan ten volle by die swembad-area ontspan en 'n bietjie son vang wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n somerwegbreek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Balkon
Stoep/Binnehof
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Farm Cyferfontein, Syferbult, Magaliesburg, 0332, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 600
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 8 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
    8 volwassenes, 8 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Cyferfontein, Syferbult, Magaliesburg, 0332, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04af0b11cb98dad6733dd3e09b826a97302c0243cbeee92e715a4b1e512145aa37d27c31f2be4826a0093852fec6bf3c7e32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 600 per nag, vir 8 mense Farm Cyferfontein Syferbult 0332 Noordwes 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -26.013151581223 27.354920614751
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang