Successfully reported
+85

African Flair Boutique Safari Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Taaibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Flair Boutique Safari Lodge is die ideale blyplek vir 'n Afrika-safari- of romantiese wegbreek, 'n spesiale herdenking of 'n pasgemaakte wittebrood.

Die Himba-wittebroodsuite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, elektroniese kluis, gaskaggel, yskassie, TV, Netflix, DStv, WiFi, 'n privaat swembad, boma, spa-kamer en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Dit is ontwerp om maklik by die omliggende omgewing in te skakel en die uitsig oor die Afrika-bos ten volle ten toon te stel.

African Flair Boutique Safari Lodge is veilig op die Hoedspruit Wildlife Estate geleë en word deur die wildernis, wild en die natuur omhels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 434 Taaibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Taaibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505fef4bba3b4cf6f082fc22d83b7772be86cac950b742b6a9f192e9097bf6256d7a596c8d6193c7914bf4e3e77836c6e4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense 434 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.345116464879 30.965838359462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang