Successfully reported
+7

African Flair Country Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo road, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Flair Country Lodge is in Piet Retief in die suide van Mpumalanga geleë. Ons het 6 pragtige grasdakkamers wat veilig en baie privaat is. Elke kamer is warm en versier in die kenmerkende Afrika-styl met 'n volledige en suite-badkamer, 'n sit- en eetarea.

Die kamers het almal 'n privaat ingang en beskik oor geriewe soos 'n waaier, verwarmer, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en satelliet-TV. Ontbyt word in die privaatheid van jou eie kamer bedien.

Kinders is welkom, en ons is troeteldiervriendelik ook met vooraf reëling, daar is restaurante naby vir jou plesier.

Ons het veilige, van die straat af, onderdakparkeerplek vir jou motors sowel as oorgenoeg parkeerplek vir bote en sleepwaens.

Daar is baie wilde voëls op die eiendom, insluitend 'n broeikolonie tarentale wat die chalets van tyd tot tyd besoek. Geniet 'n wandeling in die groot pragtige tuin wat tussen inheemse plante en bome geleë is. Die chalets het 'n pragtige uitsig oor die boomplantasies waarvoor ons area bekend is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • N2, Ermelo road, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink African Flair Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo road, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgACmRMAg3yIaxjpWCYwEjzkyNT4IxJzIPQDzbOlVrng6bKQU7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 N2 Ermelo road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.988305555556 30.796094444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang