Successfully reported
+8

African Flame Apartment

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Horne Drive, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

African Flame Apartment is 'n stylvolle, oopplan-eenheid sentraal geleë op die skilderagtige Leisure Isle, 'n bekoorlike voorstad in Knysna, in die hartjie van die bekende Tuinroete.

Die ruimte bied slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind, en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n super koninggrootte bed en 'n slaapbank, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie of 'n paartjie met 'n jong kind. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Bykomende geriewe sluit in 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, mini-yskas, wasbak, eetgerei en breekware. Die woonstel bied ook gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel vir 2.

Ontwerp met gemak en gerief in gedagte, is hierdie toesluit-en-gaan-woonstel die perfekte keuse vir 'n paartjie wat 'n romantiese wegbreek soek of 'n klein gesin van 3. Gaste kan in die strandmeer swem, ontspan op Bollard Bay-strand, of 'n rustige stap deur Steenbok Park neem.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 10 Horne Drive, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Horne Drive, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ca6e6b5b9ace9583499649d7c0270e9f7ecd065b76487dc7d36ac3847624130bf682ed9690094a29e7cceec7e23df2208a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 10 Horne Drive Leisure Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.066253686369 23.057631018385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang