Successfully reported
+45

African Moon Corporate Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Moon Corporate Guest House and Corporate Business Accommodation bied uitsonderlike verblyf net 9 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is binne 'n radius van 2 km vanaf winkels, restaurante en ander geriewe.

Verblyf by African Moon Corporate Guest House word gebied in 24 individueel versierde en suite-kamers. Alle kamers is toegerus met lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, WiFi-verbinding, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en mikrogolwe.

Gaste kan by die swembad ontspan en 'n skemerkelkie by die kroeg geniet of aansit en 'n heerlike sake-ete saam met kollegas geniet. Middagete en aandete op versoek beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Lughawevervoerdiens is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 63 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink African Moon Corporate Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2cd11bc4e3d89c1912ab8eac438996ffa6506cb710a11f6fb5af9aae194463115f1272521b5aa339dc317c993699f112577?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 63 Rietfontein Road Glen Marais 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.073899341569 28.236064910889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang