Successfully reported

African Oceans Manor on the Beach

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Junet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly. Pragtige ligging. Diens was baie goed. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is perfek skoon en mooi modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
African Oceans Manor on the Beach
Liewe Junet, Baie dankie vir die terugvoer en komplimente, ons is altyd bly om te hoor gaste het hul tyd by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Michelle

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
African Oceans Manor on the Beach
Liewe Lindie, Baie dankie vir die terugvoering, ons is so bly julle het dit geniet hier by ons. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Michelle

Sapna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Stunning views and a comfortable stay. The staff were very friendly, the accommodation was spotless and the location was stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
African Oceans Manor on the Beach
Dear guest, Thank you for the wonderful review, we sincerely appreciate it. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back as our guests in the future.

Dolene R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, gerieflik en pragtig! Ons het heerlik gebly. Alles was mooi en gerieflik. Die personeel was baie vriendelik. Die uitsig was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Goeie diens, goed gelee, sal weer gaan! Veilig, goed gelee, vriendelike staf en was baie hulpvaardig. Jacuzzi was 'n wenner vir die kinders in ons 2-slaapkamer-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Luuks met uitsonderlike see uitsig. Die presidensiële suite is uiters luuks en het ons verwagtinge oortref. Die personeel se vriendelikheid moet geprys word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Daar was geen warm water die oggend toe ons wou stort nie. Dit is 'n baie mooi plek, maar moennie loadshedding as 'n verskoning gebruik as daar geen warm water in oggend is om te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Michelle
African Oceans Manor on the Beach
Dag Kobus. Bly jy het van die plek gehou. Ongelukkig kan ons nie beurtkrag voorspel nie. Daar was beurtkrag vroeg die oggend en dit het n impak gehad op die verhitting pomp. Daar is niks fout met die pomp nie en is nagegaan nadat ek die klagte ontvang het. Alle ligte en kragproppe werk tydens beurtkrag maar onelukkig nie die verhittingspomp nie aangesien dit te veel krag trek. So my personeel was nie oneerlik toe daar meegedeel is die water probleem was weens beurtkrag nie.

Elizma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik! Kliëntediens baie goed en aandag word gegee aan alle behoeftes. Heerlike ontbyt. Kamers groot, gemaklik en ligging besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Hemel op aarde. Ongelooflik mooi en baie lekker. Het elke oomblik geniet en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bob Bouwer Crescent, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA872f564bbfe0b9d045237f9b4901ca473efe50b9c7cc6be736624346fd5e9783e0b6b7b942cbff14a7ba59b93efbf83de2e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 150 nouVanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 7 Bob Bouwer Crescent Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.13954125314 22.111825346947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang