Successfully reported

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Hanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker kuier, lekker geslaap, vriendelike gasheer. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pure bliss. Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate is 'n baie mooi en goed toegeruste plek. Die cottage het 'n baie mooi uitsig, is in 'n stil en landelike area en word goed onderhou. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Deon is 'n wonderlike gasheer. Heerlik gebly. Pragtige cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarinda N
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Peaceful! The owner was so friendly and welcoming. I took a walk around the farm area and all staff I met were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende plek, die beste in Parys. Deon het ons baie vriendelik ontvang. Die plek is uitstekend vir oornagverblyf in Parys, die omgewing is veilig en die rustigheid is definitief 'n bonus. Die eenhede is stylvol en jy het alles wat nodig is daar, skoon en netjies. Sal dit vir enigeen aanbeveel wat nie daarvan hou om in die middel van die dorp te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

We had a great stay, would recommend to anyone wanting a quiet weekend. Lovely and peaceful, very quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rod C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Relaxing. Well appointed cottage. Even had egg cups, which most overlook. Locking the door is a challenge. Most times we could not do it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2025

Die uitsig van die eenheid 1 van ons was die enigste, volgens my wete wat die mo. N persoon wat daar wil oorslaap vir 1 nag sal dit seker goed genoeg wees omdat daar net 'n swembad is, maar jy moet bereid wees om by die eienaars se gronde in te gaan om dit mee te deel. Vir my was dit 'n nee-nee. So die foto van die swembad het nie regtig enige aanspraak daarvan gehad nie. Die eenheid was baie goed ingerig, maar meubels soos die banke en sofas was regtig baie vuil en ongemaklik om op te sit en te ontspan.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie gasvrye gasheer. Baie lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker atmosfeer en baie netjies. Baie lekker gebly. Vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Riastuine AH, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjmZjyw2HpcYoCOHHGbuPopt9tmKv9H02PRmDecv7NCZDAZgh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895114532229 27.440717347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang