African Rock Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 594 Hoedspruit Wildlife Estate, c/o Ghwarrie & Kanniedood, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
African Rock Lodge geleë op die Hoedspruit Wildlife Estate, ongeveer 30 minute vanaf die Krugerwildtuin. Dit is 'n eksklusiewe lodge wat volledig in Afrika-styl gebou is.
Daar is luukse kamers sowel as 'n gesinseenheid. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, privaat kluis, muskietnet, minibar, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat patio in.
Gaste kan 'n drankie in die vermaakarea of by die kroeg drink, 'n duik in die sprankelende swembad neem, in die oop eetkamer of in die boma eet en heerlike staptogte geniet om die omliggende natuur te ontdek.
Gaste kan die bosveld ervaar terwyl hulle op safari-toere sowel as dekadente kookkuns is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 594 Hoedspruit Wildlife Estate, c/o Ghwarrie & Kanniedood, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink African Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 594 Hoedspruit Wildlife Estate, c/o Ghwarrie & Kanniedood, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang