Successfully reported

African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Cara E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Peaceful and comfortable. My room was clean, and Susan was kind and helpful in every way. I had dinner in the evenings, and it was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizane L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Pragtige plek met goeie en vriendelike diens! Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik gewees. Dit was regtig 'n plesier en aangename ervaring om by African Silhouette Guesthouse te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

A truly magnificent guesthouse. I stayed in the Ice Berg Rose room for two nights while attending a chess tournament in Benoni at the end of August 2025, and this guest house suited my needs perfectly. From the very welcoming hosts and peaceful farm-like surroundings with very good security fencing to the delightful thatched-roof room with a private outside patio, it all made for a very nice stay. The attention to detail is stunning, proof that the owners are passionate about their establishment. Thank you very much, for a wonderful stay! Very highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Johan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderlike kreatief en Susan is so caring en kind. Dit was baie nice - sal weer gaan. Mooi tuin, gerieflik, stil, maar veral Susan en haar partner was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Dankie vir die verrassing boodskappie Jul is skitterende gaste, 4 nag verblyf, vir 2 kammorade, besigheidsmense, wat waak, durf, en die buite stort trotseer het in Mei, 1ste oggend - waaghalsig stil, daarna elke oggend, opgewonde en fris, jubelend opgedaag by die ontbyttafel. Ontbyt: Karnivoor ontbyt en 1 'Engelse ontbyt' Dit maak my hart tiek, wanneer gaste weet wat hulle wil eet en ons kan voorsit, wat goed is vir hulle liggaam, siel, gees. Trots Suid-Afrikaans, wenners in jul industrie en gebied: Kursus en gala aand: Baie geluk, jul dra die prys weg na jul dorpie, deur julle wysheid en uitgestrekte hande raak julle jul gemeenskaplike aan ... So ook Vir my, en my huis by African Silhouette Guesthouse, ons is gebless met gaste soos julle. Geniet die res van julle lewensreis.

Len D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Rustige en veilige omgewing. Eienaars lewer persoonlike diens. Ja, ek kan African Silhouette vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Sweet soft like home. One of the most welcoming guesthouses we have travelled to. The owner is so kind, the location is quiet and near all needed commodities. We do recommend warmly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Game lodge ervaring in Gauteng. Wonderlike verblyf en wonderlike gasvrye eienaars. Lekker eetplekke in die omgewing en baie goeie algemene ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam. Wat 'n aangename ervaring, die gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel. 3-gang maal en vars gebakte muffins was die kersie op die koek. Dankie dat u gesorg het dat ons warm en gemaklik was op 'n bibbernaweek in JHB.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Starrine B
1 nag
5.0
Mei 2024

Gaste was baie gelukkig met die kuier. Ons gaste het vreeslik lekker daar gebly. Hulle kon nie uitgepraat raak oor hoe pragtig dit was nie en hoe die eienaar se gasvryheid hulle so laat welkom voel het nie. Die ontbyt was bo in die boonste rakke. Welgedaan aan African Silhouette Guesthouse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
African Silhouette Guesthouse, Retreat & Tea Garden
Dankie dat julle ons toe vertrou het met julle gaste. Ja! Dit was 'n heerlike groepie hartsmense. Ons sien uit daarna, sou julle weer 'n funksie reel, om julle gaste te kan bederf en huisves. 'My huis is jou huis'

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Karee Avenue, Marister, Kempton Park, 1623, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNTIzMTZkLWI5MmMtNGNmMC04Njc5LWM2OTMzNjA1ZTFmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 119 Karee Avenue Marister 1623 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.082726445661 28.326981067657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang