Successfully reported

African Sky Guest Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Julie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Ons was baie goed ontvang. Kamers is ruim en heerlik. Handdoeke was egter glad nie op standaard nie. Gee dinge af en was hard. Stortkop was piepklein. Verder was alles regtig baie goed en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik en rustig. Netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie waarde vir geld. Lekker groot kamer en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie netjies, lekker ontbyt en goeie diens. Baie lekker geslaap, almal vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en gerieflik. Lekker groot kamer en badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Great! Son enjoyed it. Great! Son enjoyed it. It was a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik, netjies beslis 'n ja! Baie lekker gebly, netjies en skoon, veilige parkering!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
African Sky Guest Accommodation
Vreeslik dankie vir u review. Hoop om u gou weer by ons te hê. Groete, Gastehuis bestuurder.

Anonieme gas
1 nag
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle J
1 nag
4.8
Feb 2025

Baie aangename gasheer. Ligging baie goed. Net te min parkeerplek, veral groot motors sukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy M
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Gerieflik en veilig. Ek het lekker gebly. Klein goedjies waaraan aandag gegee kan word, bv, maak die oond skoon, dit is baie vuil. Ek het my oorbel laat val en moes die bed skuif, daar was dit ook grillerig vuil. Maar verder het ek geen klagtes. Sal weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Voortrekker Road, Mindalore North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd06635244d9a68de83b657e90f6342e5857c2a6c034dda5a3afa4b454af0934aff1f808acc1c09cb0dc7898b0a4a5ae59a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 9 Voortrekker Road Mindalore North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.127165036386 27.833481431007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang