Successfully reported
+67

African Sky Hotels - Harrismith Inn

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 226 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Mckechnie Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R1 955 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Sky Hotels - Harrismith Inn is op die N3, halfpad tussen Johannesburg en Durban, geleë. Die hotel spog met 'n wonderlike uitsig op die Platberge en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir toeriste en sakereisigers is.

Die hotel het 113 moderne kamers wat rondom 'n groot swembad gebou is. Daar is ook 'n restaurant wat 7 dae per week vir ontbyt, middagete en aandete oop is.

Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n TV in.

Die hotel beskik ook oor 'n kroeg, konferensiegeriewe en 'n gimnasium.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

African Sky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 110 Mckechnie Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink African Sky Hotels - Harrismith Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 955
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 955
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 955
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 226 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Mckechnie Road, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd30d73d21b112c3bb92ed785536aa4d13880bbec9624a315ad869613b1e4ff8aeae0d3c3b2c1ad12655f5550301f4b3364db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 955 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 110 Mckechnie Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.286041871777 29.130097973496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang