African Thistle Uitspan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspan Unit 8, Steenbras Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
African Thistle Uitspan is in die veilige Uitspan-kompleks in St. Lucia geleë. Dit is 'n idilliese selfsorgwoonstel wat perfek is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die strand.
Hierdie sonkrag-aangedrewe woonstel het 'n rugsteunwaterstelsel vir enige onderbrekngs. 'n Wasmasjien is in die kombuis beskikbaar.
Verder is daar 'n TV met stroomdienste soos Netflix en Disney+, asook bordspeletjies en boeke.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n tuin en gaste kan 'n buitelug-eetervaring op die privaat balkon geniet. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Uitspan Unit 8, Steenbras Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink African Thistle Uitspan het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspan Unit 8, Steenbras Avenue, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang