Successfully reported

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nico R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

N Voorreg om by julle te kon tuisgaan en so bedien te word! Baie netjies en heerlik gebly. Op spesiale versoek aan die sjef ook 'n wonderlike ete spesiaal vir ons voorberei - dankie, dit was uitsonderlik en 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vyfster-verblyf! Ons het nou reeds drie keer die afgelope jaar hier oornag. My eggenoot meer dikwels wanneer hy vir werksredes in die area moet wees. Nog nooit was ons teleurgesteld nie. Ongelooflike waarde vir geld. Luukse verblyf en heerlike kos wat met kundigheid en aanvoeling deur die talentvolle jong chef en sy span voorberei word. Die prag van die plek, die uitstekende diens, heerlike kos en komplimentêre mebos in die kamers (wat ook by ontvangs in grootmaat te koop is) lok my elke keer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Baie dankie vir hierdie pragtige en waarderende terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om julle keer op keer hier by African Vineyard te verwelkom. African Vineyard span.

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Hulle doen moeite om jou laat welkom voel. Baie baie lekker. Gasvry, hulpvaardig en vriendelik. Die kos was ongelooflik. Kan dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Goeie dag Nico. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om julle terugvoer te gee. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete, African Vineyard

Hans N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Wonderful. We had a very relaxing stay in beautiful surroundings. Our room was beautifully decorated and very comfortable. We had an extremely good dinner in the restaurant and Jaco, the chef, served our excellent meal himself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

‘n Uiters positiewe ervaring. Ons kamer was regtig uit die boonste rakke en smaakvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal beslis weer daargaan oornag. Pragtige tuine met 'n ruim en netjiese kamer, dit maak al die moeite werd. Spa-behandeling en restaurant uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Goeie dag Johan. Ons waardeer dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te bederf. Vriendelike groete, African Vineyard

Nina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Green, luxurious and welcoming! We were positively surprised. The room was nicely decorated and with a view of the garden. Even a more luxurious feeling than in the pictures. The surrounding garden and water features are very well maintained and added to the relaxed atmosphere. We enjoyed the pool area and the service was the best ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Good day, Nina. Thank you for taking the time to give feedback. We value all our guests and love to hear from them. We hope to welcome you back in the future. Kind regards, African Vineyard

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Lekker rustig! Lekker ruim kamer met lieflike buite stort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Baie dankie!

Nanneke L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Vrede vir jou siel. Kos was ongelooflik! Alles was net mooi. Verblyf uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Goeie dag Nanneke. Ons by African Vineyard waardeer jou terugvoer en hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Eben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Lekker ruim en skoon. Baie lekker gebly. Kamers net bietjie ver vanwaar karre parkeer word. 'n Porter of net 'n trollie sal help om bagasie by die kamer te kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dr Elmarie
African Vineyard Boutique Hotel & Spa
Baie dankie vir jou terugvoer, ons het jou voorstel baie waardeer en het 'n trollie vir gaste beskikbaar gemaak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dr Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 79, Kanoneiland, 8802, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbfc430768cebec4287e69d1b8abb033c99237da31fb1a684013b7fe4f2b90922b3a88d435cdc0cace9851ecf4ec3291f4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Plot 79 Kanoneiland 8802 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.655683612985 21.077892780304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang