Successfully reported
+58

African Violet Guest Suites

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

African Violet Guest Suites, 'n unieke bestemming vir paartjies, is geleë op noord-gerigte heuwels met uitsig oor die Noordhoekvallei. Elke luukse selfsorg-privaat woonstel is ontwerp om gemak te bied.

Die toevlugsoord bied 2 pragtige woonstelle.
Een suite spog met 'n borrelbad plus 'n binnenshuise gas-kaggel, en die ander 'n buitestort.

Gaste het toegang tot 'n noord-gerigte tuin, 'n rotspoel en 'n oordekte cabana waar jy in die son op sonbeddens kan ontspan of skemerkelkies kan geniet. Omdat dit aan die kant van die berg is, is daar uitsigte vanuit alle hoeke en son die hele dag lank – ook trappe om in te gaan. Elke villa het 'n buite-area met braaigeriewe. Bring jou eie brikette of houtskool. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danté C
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking experience. Really was an amazing break away. Everything was perfect, and we thoroughly enjoyed ourselves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Cindy P
5.0
The venue should be called paradise! Best venue I booked this year!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and comfortable holiday home. The loft suite ticked all the boxes: spacious, clean, comfortable and a wonderful view. The poo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Arlene S
Saam met lewensmaat
5.0
A definite must do! Amazing view, very comfortable layout of the suite. Beautiful setting! Jennifer is a lovely and very friendly indiv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Albert S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, clean and neat. We enjoyed our stay at African Violet. The hosts have gone out of their way to make it comfortable with a po...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jenni Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Violet Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c0bc9362032cec41e75ee9de6c992602153665287e5fdd45a90ddff81478a44af9fc3bb2f610d5cc4d2c4f7c8b64243c5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 12 Mauritius Crescent Capri Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.137962248484 18.386394457012
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang