Successfully reported

Afrika Ikhayelihle Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie goed geleë, skoon en netjies en goeie aandag aan detail. Baie netjies, skoon en goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker oorslaap plekkie. Heerlik oorgebly. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gemaklik. Baie oulik. Alles wat mens nodig het. Baie huislike gevoel. Alles baie mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies gemaklik en skoon. Dit was 'n wonderlike ervaring, rustig, skoon en gesellig. Die eienaar was 'n dierbare oom en sal weer gebruik maak van sy gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tikita B
1 nag
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Het eers laat die aand ingeboek agv ver reis, en was nog steeds vriendelik ontvang. Kon ongelukkig nie by ontbyt uitkom nie, maar kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very pleasant. Our host was very accommodating. We do not know the area and asked for advice on where to go for supper. He kindly provided us with a bowl each of his family meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, vriendelik en netjies. Heerlike ontbyt 'n bonus! Goeie ontvangs. Netjies, ruim en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyable. Beautiful place with very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing kuier by mense wat soos familie voel. Soos vorige keer, heerlik gekuier. Gasheer en gasvrou meer as behulpsaam en akkommoderend tot behoeftes en lieflike mense. Al die fasiliteite is meer as genoeg vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Johannes O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Luuks, onberispelik skoon en netjies, veilig, mooi omgewing. O ja, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yQk1BblPEWF8DpjIzqxR87iyYzvmOllcBJKeyBG1jtUQ5AwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 906 Stangeria Road Montana park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689428 28.263229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang