Successfully reported
+17

Afrika Ikhayelihle Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Elke kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. 'n Heilsame Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar.

Afrika Ikhayelihle Guest House is in 'n 2 km-radius vanaf verskeie winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leon G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed geleë, skoon en netjies en goeie aandag aan detail. Baie netjies, skoon en goed onderhou.
Sep 2025
Martin S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorslaap plekkie. Heerlik oorgebly. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Carli S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik. Baie oulik. Alles wat mens nodig het. Baie huislike gevoel. Alles baie mooi, skoon en netjies.
Jun 2025
Monique V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies gemaklik en skoon. Dit was 'n wonderlike ervaring, rustig, skoon en gesellig. Die eienaar was 'n dierbare oom en sal weer gebruik maak van sy ...
Sien meer
Jun 2025
Tikita B
5.0
Waarde vir geld. Het eers laat die aand ingeboek agv ver reis, en was nog steeds vriendelik ontvang. Kon ongelukkig nie by ontbyt uitkom nie, maar kan...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Gaste dink Afrika Ikhayelihle Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6yQk1BblPEWF8DpjIzqxR87iyYzvmOllcBJKeyBG1jtUQ5AwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 906 Stangeria Road Montana park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.689428 28.263229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang