Afrika Ikhayelihle Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Afrika Ikhayelihle Guest House is in Montana Park in Pretoria geleë.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers wat individueel versier is en waarvan 1 kamer selfsorg is. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Elke kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. 'n Heilsame Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien. Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar.
Afrika Ikhayelihle Guest House is in 'n 2 km-radius vanaf verskeie winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
- Gaste dink Afrika Ikhayelihle Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 906 Stangeria Road, Montana park, Pretoria, 0159, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang