Kamma Kai Beach Villa
Beskrywing
Hierdie gesinskamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, gemaklike banke, 'n TV, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Een van die gashere is 'n vriendelike en liefdevolle viervoetige Staffordshire Bull Terrier met die naam Bella, wat help om 'n warm en verwelkomende atmosfeer te skep.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, gemaklike banke, 'n TV, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Een van die gashere is 'n vriendelike en liefdevolle viervoetige Staffordshire Bull Terrier met die naam Bella, wat help om 'n warm en verwelkomende atmosfeer te skep.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 2 stapelbeddens en is geskik vir 6 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, gemaklike banke, 'n TV, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Een van die gashere is 'n vriendelike en liefdevolle viervoetige Staffordshire Bull Terrier met die naam Bella, wat help om 'n warm en verwelkomende atmosfeer te skep.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 53 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang