Kamma Kai Beach Villa
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamma Kai Beach Villa bied gastehuisverblyf net 80 m vanaf 'n skilderagtige stuk kuslyn langs die Tuinroete. Dit bied 'n gesellige en rustige basis vanwaar die streek se verskeie besienswaardighede verken kan word.
Verblyf word aangebied in 3 individueel ingerigte eenhede, wat elk slaapplek bied vir 2, 4 of 6 gaste. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n stapelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, gemaklike sitplek en 'n eetarea.
Gaste het toegang tot 'n ruim agtertuin met 'n swembad en sonstoele langs die swembad. Braaigeriewe en 'n buite-vermaakarea met patiomeubels is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 53 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Kamma Kai Beach Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang