Afsaal 410 Holiday Flat
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Afsaal 410 Holiday Flat is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefront-kompleks Afsaal in Amanzimtoti. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en dit is naby die waterpark, gesinsvriendelike restaurante, vermaak-areas en winkelsentrums.
Die tweeslaapkamer-woonstel is geskik vir 5 en het lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Doendinge in die area sluit swem, branderplankry, visvang, perdry, gholfspeel en diepseeduik in.
Op spesiale versoek kan blomme, sjampanje en sjokolades georganiseer word vir 'n verjaarsdag, verlowing of wittebrood.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Afsaal 410 Holiday Flat het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang