Successfully reported
+12

Afsaal en Rus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Afsaal en Rus is 'n bekoorlike kothuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Gariepdam bied. Dit is perfek geskik vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer, slaaparea en 'n badkamer wat in die eenheid gedeel word. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Pieter V
5.0
Perfek vir oornag oppad Kaap toe. Perfek vir oornag oppad Kaap toe. Gerieflik en ruim. Alles wat ons nodig gehad het.
Sep 2025
Freddie W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly daar. Ja, ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Snoes G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was vriendelik ontvang. Baie tevrede met blyplek. Sal dit vir seker aanbeveel. Ja, ons was tevrede met die blyplek.
Mei 2025
Ria H
5.0
Ontspanne. Ja, was heerlik!
Apr 2025
Jackie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie dankie aan die gasvrou wat vir ons gewag het. Die plek is baie netjies en skoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Afsaal en Rus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9feeeeaec7c268cf59f798393d3e4481ae108bff52efbc4b5ac6e547656e0ddbbeaafb10f5920b48add69e257d00737a8013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 31 Loerie Street Faunapark 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.599565446066 25.496230963857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang