Successfully reported
+175

Afsaal Karavaan en Boskamp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Afsaal Karavaan en Boskamp bied kampeerders die beste van die bosveld-atmosfeer, met pragtige geriewe. Geleë binne die Dinokeng-reservaat in Hammanskraal en slegs 40 km vanaf Pretoria, het gaste die geleentheid om verskeie wild te besigtig, insluitend die Groot 5 by hierdie wonderlike bos-toevlugsoord.

Verblyf is beskikbaar op 15 groot karavaankampeerplekke, elk met sy eie waterpunt, kragpunt, vuurput, groot braai-area en koeltebome. 9 van die kampeerplekke is langs of naby die grensdraad geleë waar die Groot 5 vrylik rondloop. Elektriese heining beveilig kampeerders 24/7, selfs tydens kragonderbrekings.

Daar is 8 gemeenskaplike badkamers met 'n stort of bad, toilet en wasbak, elk met sy eie toegangsdeur van buite vir ekstra privaatheid. Daar is ook 2 haardroërstasies, insluitend 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is bomageriewe rondom die groot kouewaterswembad, 2 tafeltennistafels en 'n lekkergoedmasjien. Ys en droë hout kan ook op die perseel gekoop word en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
De Beer E
Saam met lewensmaat
5.0
Best place to rest and unwind. Owners are friendly and helpful. Ablutions are always clean. Did not even have to take a drive in the re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marisa B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Ons het heerlik gekamp by Afsaal.
Jun 2025
René N
Saam met lewensmaat
5.0
Afsaal is 'n juweel in Dinokeng, en 'n moet vir alle kampeerders. Heerlike naweek saam met familie! Ons is nuwelinge in die kampwêreld, en Afsaal het ...
Sien meer
Feb 2025
Wayne B
Saam met vriende
5.0
Awesome. Great campsite with a nice-sized swimming pool for those summer days.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Leoni V
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Dit is 'n baie stil netjiese oord. Die badkamers is netjies en skoon. Sal vir seker weer gaan.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng
  • Gaste dink Afsaal Karavaan en Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a833c26b75fb88532b6f9f75ca74750aea04d5f04ffec184ea77071ec1a4597f6d624e2afd77f4859b4dd499dda66ec8135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR Hammanskraal 04000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379481988109 28.336797204733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang