Afsaal Vakansie Woonstel
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 180R885 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Afsaal Vakansie Woonstel is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks en bied verblyf in Amanzimtoti, 'n bekoorlike kusdorpie langs die Suidkus van KwaZulu Natal.
Hierdie volledig gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in.
Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV. Die woonstel het ook 'n balkon.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.
Gaste kan visvang, roei, branderplankry, snorkel, diepseehengel, strandspeletjies en gholf in die area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Afsaal Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang