Successfully reported
+94

Agama River Camp

  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 between Solitaire and Sesriem, Sesriem Canyon, Hardap
  • Vanaf R6 006 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Agama River Camp bied verblyf in rivierkamp-chalets en 'n kampeerplek onder skaduryke akasiabome. Die kampeerplek is aan die voet van die Naukluftberge geleë, sowat 30 km suid vanaf Solitaire en 50 km vanaf Sesriem.

Daar is 10 ongekunstelde chalets op die boloop van die Dieprivieroewer. Elke chalet beskik oor lugversorging, 2 driekwartbeddens, bedkassies met lampies, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en spieël, sowel as 'n aparte toilet met sy eie deur. Elke chalet het 'n dek bo met 'n stoep en stoele - die ideale plek vir sterrekyk en buite slaap.

Die kampeerplekke is op die benedeloop van die Dieprivieroewer geleë in die skadu van groot akasiabome en omring deur 'n houtpaalskeiding wat gaste teen die wind beskut en privaatheid bied. Die kampeerplekke is met skoon riviersand gelyk gemaak. Elke kampeerplek het 'n losstaande kraan, opwasgeriewe, 'n braaiplek met 'n rooster en 'n 12 volt-energiebesparende lig wat aan 'n motorbattery gekoppel kan word. Elke kampeerplek is stapafstand vanaf die gemeenskaplike ablusieblokke. Die gemeenskaplike ablusieblokke is ruim en warm water word elke middag om 17:00 deur donkies voorsien. Elke ablusieblok het 6 storte, 6 wasbakke, 3 toilette, 4 spieëls en 1 bad.

Die hoofkampgeboue beskik oor 'n knus kroeg, 'n restaurant en 'n groot uitkykdek vir sonsondergange. Daar is ook 'n swembad vir gaste om te geniet. Afgesien van die geleentheid om te ontspan in 'n idilliese omgewing, is Agama River Camp die ideale basis vanwaar gaste 2 van die mees dramatiese en pragtige gebiede in Namibië kan verken - die ikoniese rooi duine van Sossusvlei en die bergnatuurskoon, flora en fauna van Namib-Naukluft Nasionale Park .

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C19 between Solitaire and Sesriem, Sesriem Canyon, Hardap
  • Gaste dink Agama River Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 006
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 006
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 006
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 between Solitaire and Sesriem, Sesriem Canyon, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e764994c100259cb7e1bac02ed4f252cc88478e444ecc6531f0497019c460947903c0786c0507f79355844d24f46ba67b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 006 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 C19 between Solitaire and Sesriem Sesriem Canyon Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1454283639 15.96072364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang