Successfully reported

Agapé Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier, al het ons net oorgeslaap. Alles was netjies en skoon. Ek beveel hulle met graagte aan. Ek moes alternatiewe reëlings tref vir inkloktyd - was baie behulpsaam en het alles gereël. Het my op hoogte gehou en gereeld gekommunikeer. Alles was netjies, skoon en soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Baie netjiese plek met uitstekende diens. Vriendelike gasvrou en personeel. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gerieflik, rustig en netjies. Die gastehuis is goed uitgerus en die diens is puik. Die matras is ferm en gemaklik. Dit is in 'n stil deel van die dorp. My ontbyt was heerlik en hy het moeite gedoen om vir my elke oggend iets anders te maak. Die aandag aan detail is sigbaar en die binnehuise versiering is smaakvol. Ek sal weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen J
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik, gemaklik en veilig. Alhoewel ek slegs een aand oorgeslaap het, het die gasvrou uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles in orde is en dat ek gemaklik is. Die kamers is pragtig en pynlik netjies. Nie te praat van die heerlike ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sal definitief dit aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die kamers is baie mooi, goeie linne, gemaklik, stil en silwer skoon. Ontbyt was iets besonders en die eienaar het vir ons kos pakkies gemaak op die dae wat ons vroeg moes ry. Sy doen ongelooflik baie moeite met die kos pakkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vleis W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Heerlik, sal vir seker weer daar oornag. Kamer baie ruim, onberispelik skoon en netjies. Heerlike ontbyt, was regtig besonders.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lovely stay, great ambience. We have stayed at Agapé before and we were not disappointed. A great place, serene, and great breakfast and service. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andanette C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Oornagverblyf vir sport in Leeuwdoringstad. Baie skoon en netjies, moderne meubels en dekor. Goeie kwaliteit beddegoed en bed was gemaklik. Baie gerieflik. Motor kon binne 'n motorhuis parkeer word. Hulle het selfs vir ons hout gepak en 'n lekker vuurtjie aangesteek op 'n koue wintersaand. Het uit hul pad gegaan om ontbyt vroeër vir ons gesin te maak waarvoor ons baie dankbaar was. Sal beslis weer by Agapé gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Pragtig, netjies, heerlike ontbyt! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou, goeie kwaliteit beddegoed en bed, pragtige dekor en baie netjies en skoon. Sal vir enigiemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

A tranquil, peaceful place to unwind and relax after a long day. Elzane and Harry are wonderful hosts ever so helpful. The breakfasts are amazing and the rooms are very comfortable and exceptionally clean. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzane
Agapé Boutique Guest House
Thank you Kerry, was a pleasure having you. See you again. Kind Regards Elzane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062bfd0f23b8677114cb772967646a228974becd10f641bc272e874079e306ddd00c37d249834791b6ebeed7b24ddd500eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 30 Heide Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.381423857173 26.605812784135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang