Successfully reported
+59

Agapé Boutique Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Agapé Boutique Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die mielieboerdorp Bothaville. Hierdie lieflike gastehuis is in die rustige woonbuurt Meyerhof geleë, en bied rustigheid en vriendelike gasvryheid in 'n huislike omgewing.

Verblyf word gebied in 4 smaakvol versierde, kleurvolle kamers. Elke kamer is toegerus met 'n koninggrootte-bed met wit linne, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die 4 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Gaste kan elke oggend 'n heerlike ontbyt in die eetarea geniet. 'n 3-gang aandete kan ook op versoek bestel word. In die leefarea kan gaste in die wintermaande by die knetterende vuur ontspan, en in die somermaande buite op die ruim stoep met 'n buitebraai ontspan. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kobie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier, al het ons net oorgeslaap. Alles was netjies en skoon. Ek beveel hulle met graagte aan. Ek moes alternatiewe reëlings tref vir in...
Sien meer
Sep 2025
Gert J
Besigheidsreis
5.0
Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Baie netjiese plek met uitstekende diens. Vriendelike gasvrou en personeel. Die ontbyt was ook uit die boonste ...
Sien meer
Jul 2025
Marjorie S
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, rustig en netjies. Die gastehuis is goed uitgerus en die diens is puik. Die matras is ferm en gemaklik. Dit is in 'n stil deel van die dorp...
Sien meer
Mei 2025
Colleen J
5.0
Heerlik, gemaklik en veilig. Alhoewel ek slegs een aand oorgeslaap het, het die gasvrou uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles in orde is en d...
Sien meer
Nov 2024
Lana K
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief dit aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die kamers is baie mooi, goeie linne, gemaklik, stil en silwer skoon. Ontbyt was iets besonders e...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Agapé Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062bfd0f23b8677114cb772967646a228974becd10f641bc272e874079e306ddd00c37d249834791b6ebeed7b24ddd500eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 30 Heide Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.381423857173 26.605812784135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang