Agape Guest Apartments
Beskrywing
Die woonstel van 50 m² beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit het 'n sitkamer en eetkamer, en 'n volledig toegeruste kombuis met yskas/vrieskas, skottelgoedwasser, induksiestoof en Nespresso-koffiemasjien. Die sitkamer sluit 'n slim-TV met DStv in. Let asseblief daarop dat die plafonhoogte in die sitkamer en kombuis 2.02 m is. Die woonstel bied gratis hoëspoed-veselinternet en 'n werkstasie in die slaapkamer. Die eenheid is geteël, met matte in die slaapkamer. 'n Onderdak-patio lei na die tuin en swembadarea. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n parkeerplek agter 'n elektroniese hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 55m2, oopplan-ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, ruim sit- en eetarea, asook 'n werkstasie. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, induksiestoofplaat en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die woonstel het ook vinnige, hoëspoed, gratis internet en 'n slim-TV. Die lieflike onderdakstoep het 'n pragtige uitsig en daar is 'n sitarea en ekstra stoep op die boonste dek. Die woonstel het 'n teël-/marmervloer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Waveren Avenue, Helderberg Estate, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang