Successfully reported

Agape Bed & Breakfast

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Nathan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Enjoyable. The place gives a new meaning to the word "quiet". Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxda B
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Was lekker naby aan die plek waar ek moes wees, dus baie gerieflik. Baie lekker gebly, veilig gevoel en die gasheer en gasvrou was Afrikaans en baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties Die koppie koffie so vroeg in die ogend, tydens loadshedding was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernedine P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Was baie nice. Die eienaars is baie vriendelik en gasvryheid is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vennito V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Was baie rustig en was baie goed ontvang. Ons was baie goed ontvang en die persoon was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
Agape Bed & Breakfast
Good day Vennito, thank you for your positive rating. We appreciate your feedback. All of the best for the new season.

Allastair M
Kort verblyf
4.2
Mrt 2023

Dit was baie lekker. Gevoel soos my tweede tuiste. Sal definitief weer daar woon. Vriendelike diens. Tegemoetkomend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
Agape Bed & Breakfast
Goeie Dag Meneer Mostert Dit was absoluut n groot plesier om u saam met ons te hê. En baie dankie dat u Agape bnb gekies het as n tuiste. U is altyd weer welkom Groete Agape bnb familie.

Nichole V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2023

Netjies, uitstekende diens! Ek en my vriendin was vriendelik ontvang. Uitstekende kommunikasie vanaf die gasvrou en haar man. Albei het uit hul pad gegaan om te verseker dat ons gemaklik is. Die swembad en stil gebied, sal enige iemand goed doen. Sal dit defnitief aanbeveel!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jennifer
Agape Bed & Breakfast
Hallo Nichole, Ek en my span is bly dat ons goeie diens aan jul kon bied. Beide jy en jou vriendin het ons groot plesier verskaf. Dankie dat julle hul tyd saam met ons kon meemaak. Altyd welkom by Agape BnB. Liefde Agape BnB.

Annelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2023

Genoegsaam. Sien sterre.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ronald J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

It was great. Since we arrived everything was just great. From the owners to the facilities. We were in the pool so much that we didn't even notice load shedding. Thanks, aunty Jenny and her husband.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Agape Bed & Breakfast
Good day Ronald, aaaw Ronald so so sweet of you. Thank you so much for your appreciation and you enjoyed it with your family and friends. Always welcome. It is much appreciated. Take good care of your guys.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Lafayette Avenue, Klein Parys, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbvozcxwj2edYTckXrbGSDRTQRHWypIKC5eb8EWfEUxC9vOZknj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 47 Lafayette Avenue Klein Parys 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7413 18.98903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang